Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boor
boor [boodskap #129243] Di, 14 Januarie 2020 14:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Koordlose elektriese boor.
'n Koordlose elektriese boor.
boor
Afbreking: boor
Uitspraak: /bʊər/


Selfstandige naamwoord: boor
Meervoud: bore
Verkleinwoord: boortjie
Meervoud van verkleining: boortjies

Betekenis:
• Gereedskap waarmee ronde gate gedraai word.

Gebruik:
• Die kinders is baie bang vir die tandarts se boor.

Afgelei:
• boorbeitel
• boorder
• boordery
• boorgat
• boorgereedskap
• boorgruis
• boorinsek
• boorkern
• boorkewer
• boorman
• boormasjien
• boormetode
• booromslag
• booropname
• boorpoeier
• boorpunt
• boorsel
• boorskaaf
• boorslyk
• boorstaaf
• boorsuur
• boortoestel
• boortoring
• boorvrug
• boorwater
• boorwerk
• boorwurm
• boorwydte
• booryster
• fretboor
• handboor
• skedelboor

Vertaling:
Engels: drill, boring-machine
Nederlands: boor


Werkwoord: boor
Verlede tyd: het geboor

Betekenis:
• 'n Ronde gat maak met 'n werktuig wat om sy eie as draai.

Gebruik:
• Hy boor 'n gat in die muur om die portret te hang.

Vertaling:
Engels: to drill
Nederlands: booren


Selfstandige naamwoord: boor
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool B en atoomgetal 5.

Gebruik:
Boor kom in oorvloed in die erts genaamd boraks voor.

Afgelei:
• booratoom

Vertaling:
Engels: boron
Latyn: borium
Nederlands: boor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toemaak
Volgende onderwerp: skikking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 14:30:23 MGT 2024