toemaak [boodskap #129242] |
Di, 14 Januarie 2020 06:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toemaak
Afbreking: toe•maak
Samestelling: toe + maak
Werkwoord: maak toe, toemaak
Verlede tyd: het toegemaak
Betekenis:
• Iets afsluit sodat niks daarin kan kom of daardeur kan beweeg nie.
Gebruik:
• As jy jou oë toemaak, kan ek gaan wegkruip en dan kom soek jy my.
Spreekwoord:
• Al jou kinders onder een kombers toemaak. [Al die kinders is nog in die huis.]
Sinoniem:
• afsluit
Antoniem:
• oopmaak
Afgelei:
• toemaakgoed
• toemaaktyd
Vertaling:
Engels: to close
Nederlands: toemaken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|