Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tafel
tafel [boodskap #129209] So, 12 Januarie 2020 12:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tafel met vier stoele.
'n Tafel met vier stoele.
tafel
Afbreking: ta•fel
Uitspraak: /ˈtɑːfəl/


Selfstandige naamwoord: tafel
Meervoud: tafels
Verkleinwoord: tafeltjie
Meervoud van verkleining: tafeltjies

Betekenis:
• 'n Blad met pote waarby 'n mens kan sit en eet of werk.

Gebruik:
• Sy dek die tafel vir ete.

Spreekwoord:
• Die tafel oor iemand dek. [Iemand beskinder.]
• Jy dek tafel vir die honde. [Jou hemp hang uit.]
• Vir die hond en die katte tafel dek. [Iemand se hemp hang uit.]

Hiponiem:
• bedtafel
• eettafel
• koffietafel
• skryftafel
• studeertafel
• werktafel

Afgelei:
• tafelblad
• tafelpoot

Vertaling:
Engels: table
Nederlands: tafel
Sotho: tafole
Xhosa: itafile
Zoeloe: itafula

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tabel
Volgende onderwerp: tak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 13:28:12 MGT 2024