swanger [boodskap #129200] |
So, 12 Januarie 2020 09:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
swanger
Afbreking: swan•ger
Byvoeglike naamwoord: swanger
Attributief: swanger
Betekenis:
• Die toestand waarin 'n vrou verkeer wanneer sy 'n baba verwag.
Gebruik:
• Sy het onlangs uitgevind dat sy swanger is.
Sinoniem:
• bevrug
• dragtig
• gedek
• in die ander tyd
• verwagtend
Afgelei:
• swangerskap
Vertaling:
Engels: pregnant
Nederlands: zwanger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|