Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » IDIOOM: "kommandeer jou eie honde en blaf self."
IDIOOM: "kommandeer jou eie honde en blaf self." [boodskap #11949] So, 28 Desember 1997 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2174
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Idioom: "kommandeer jou eie honde en blaf self."

Doen self wat jy voorstel en moenie vra dat ander
dit doen nie. Kommandeer jou eie honde en blaf
self.

Do what you propose yourself and don't expect
others to do it for you. Literally, command your
own dogs and do the barking yourself.
Vorige onderwerp: Goeie afrikaanse uitdrukking vir "CHIT CHAT"
Volgende onderwerp: Idioom: 'n Appeltjie met iemand skil.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 17 20:46:34 MGT 2024