Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » student
student [boodskap #129191] So, 12 Januarie 2020 07:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
student
Afbreking: stu•dent


Selfstandige naamwoord: student
Meervoud: studente
Verkleinwoord: studentjie
Meervoud van verkleining: studentjies

Betekenis:
• Iemand wat by 'n plek soos 'n universiteit of 'n kollege studeer. Persoon wat hoër onderwys (tipies op universitêre of gelykstaande vlak) ondergaan.

Gebruik:
• Die fakulteit sal 'n SMS of e-pos aan die student stuur wat hom/haar inlig van die uitslag.

Hiponiem:
• uitruilstudent

Afgelei:
• studentejare
• studentelening
• studentelewe
• studenteraad

Vertaling:
Engels: student, scholar
Nederlands: student

Nota:
• Die term "student" verwys hoofsaaklik na leerders aan 'n tersiêre instansie. Persone op skool staan eerder as leerders of leerlinge bekend.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stryk
Volgende onderwerp: skietgat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 14:36:19 MGT 2024