strofe [boodskap #129182] |
Sa, 11 Januarie 2020 14:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
strofe
Afbreking: strofe
Selfstandige naamwoord: strofe
Meervoud: strofes
Verkleinwoord: strofetjie
Meervoud van verkleining: strofetjies
Betekenis:
• 'n Klomp reëls in 'n gedig wat saam 'n eenheid vorm.
Gebruik:
• Die derde strofe het net twee reëls.
Vertaling:
Engels: stanza, strophe
Nederlands: strofe
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|