Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » storietyd
storietyd [boodskap #129175] Sa, 11 Januarie 2020 12:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
storietyd
Afbreking: sto•rie•tyd
Samestelling: storie + tyd


Selfstandige naamwoord: storietyd
Meervoud: storietye
Verkleinwoord: storietydjie
Meervoud van verkleining: storietydjies

Betekenis:
• Die tyd wanneer iemand vir kinders stories vertel.

Gebruik:
• Die kinders gaan na storietyd bed toe.

Vertaling:
Engels: story time
Nederlands: verteltijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stoot
Volgende onderwerp: storm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 14:31:17 MGT 2024