Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stoof
stoof [boodskap #129173] Sa, 11 Januarie 2020 11:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Stoof.
'n Stoof.
stoof
Afbreking: stoof


Selfstandige naamwoord: stoof
Meervoud: stowe
Verkleinwoord: stofie
Meervoud van verkleining: stofies

Betekenis:
• 'n Toestel waarmee kos gaargemaak word, tipies met kookplate, 'n oond en 'n warmlaai.

Gebruik:
• Sy sit die pot op die stoof.

Afgelei:
• gasstoof
• koolstoof

Vertaling:
Engels: stove
Nederlands: fornuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stomp
Volgende onderwerp: stoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 14:25:05 MGT 2024