stokoud [boodskap #129171] |
Sa, 11 Januarie 2020 10:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stokoud
Afbreking: stok•oud
Samestelling: stok= + oud
Byvoeglike naamwoord: stokoud
Attributief: stokou
Betekenis:
• Intensiewe vorm van oud. Baie oud.
Gebruik:
• Die kar is al stokoud.
Sinoniem:
• horingoud
• oeroud
• stokhoringoud
Antoniem:
• bloedjonk
• splinternuut
Vertaling:
Engels: ancient, very old
Nederlands: stokoud
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|