Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stoep
stoep [boodskap #129168] Sa, 11 Januarie 2020 09:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Huis se stoep .
'n Huis se stoep .
stoep
Afbreking: stoep
Uitspraak: /stup/


Selfstandige naamwoord: stoep
Meervoud: stoepe
Verkleinwoord: stoepie
Meervoud van verkleining: stoepies

Betekenis:
• 'n Oop vertrek aan die buitekant van 'n woning; verhoogde platform by die ingang van 'n gebou.

Gebruik:
• Hulle kuier op die stoep.

Spreekwoord:
• Jy moet voor jou eie stoep vee. [Bemoei jou met jou eie sake.]

Vertaling:
Engels: stoep, veranda
Nederlands: stoep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stoel
Volgende onderwerp: stof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 14:33:28 MGT 2024