stiefma [boodskap #129164] |
Sa, 11 Januarie 2020 09:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stiefma
Afbreking: stief•ma
Samestelling: stief + ma
Selfstandige naamwoord: stiefma
Meervoud: stiefma's
Verkleinwoord: stiefma'tjie
Meervoud van verkleining: stiefma'tjies
Betekenis:
• Die vrou wat met iemand se pa getroud is, maar wat nie die biologiese ma is nie.
Gebruik:
• My stiefma kom die naweek vir ons kuier.
Sinoniem:
• stiefmoeder
Antoniem:
• stiefpa
Verwant:
• stiefbroer
• stiefdogter
• stiefouer
• stiefsuster
• stiefseun
• stiefvader
Vertaling:
Engels: stepmother
Nederlands: stiefmoeder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|