Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skouerruiker
skouerruiker [boodskap #129163] Sa, 11 Januarie 2020 08:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Man met 'n skouerruiker wat 'n toespraak lewer.
'n Man met 'n skouerruiker wat 'n toespraak lewer.
skouerruiker
Afbreking: skou•er•rui•ker


Selfstandige naamwoord: skouerruiker
Meervoud: skouerruikers
Verkleinwoord: skouerruikertjie
Meervoud van verkleining: skouerruikertjies

Betekenis:
• 'n Ruiker wat aan die skouer gedra word, gewoonlik op 'n baadjie se lapel vasgesteek.

Gebruik:
• Sy steek 'n skouerruiker aan die bruidegom se baadjie vas.

Sinoniem:
• lapelruiker

Vertaling:
Engels: corsage, shoulder-spray
Nederlands: corsage

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: handruiker
Volgende onderwerp: stiefma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 14:30:59 MGT 2024