stasiemeester [boodskap #129159] |
Sa, 11 Januarie 2020 06:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stasiemeester
Afbreking: sta•sie•mees•ter
Samestelling: stasie + meester
Selfstandige naamwoord: stasiemeester
Meervoud: stasiemeesters
Verkleinwoord: stasiemeestertjie
Meervoud van verkleining: stasiemeestertjies
Betekenis:
• Persoon wat die hoof van 'n stasie is.
Gebruik:
• Die stasiemeester verduidelik vir die kondukteur en hulle laat die ou man met sy koffer op die trein klim.
Vertaling:
Engels: station master
Nederlands: stationschef
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|