standerd [boodskap #129157] |
Vr, 10 Januarie 2020 20:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
standerd
Afbreking: stan•derd
Selfstandige naamwoord: standerd
Meervoud: standerds
Betekenis:
• 'n Vlak of rangorde in die skoolstelsel. Standerd 1 tot 10 staan deesdae as graad 3 tot 12 bekend.
Gebruik:
• Hy het standerd vyf (graad 7) gepluk.
• Sy het sewe onderskeidings in standerd sewe (graad 9) gekry.
Afkorting:
• st.
Vertaling:
Engels: standard, class
Nederlands: standaard, leerjaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|