spyskaart [boodskap #129151] |
Vr, 10 Januarie 2020 16:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spyskaart
Afbreking: spys•kaart
Samestelling: spys + kaart
Uitspraak: /ˈspɛi̯s.kaːrt/
Selfstandige naamwoord: spyskaart
Meervoud: spyskaarte
Verkleinwoord: spyskaartjie
Meervoud van verkleining: spyskaartjies
Betekenis:
• Lys van die kossoorte wat by 'n maaltyd bedien word. Disse by 'n restaurant waarvan 'n mens kies wat jy wil bestel.
Gebruik:
• Die restaurant het 'n interessante spyskaart vol eksotiese disse en lekkernye.
Vertaling:
Engels: menu
Nederlands: spijskaart
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|