Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sproet
sproet [boodskap #129150] Vr, 10 Januarie 2020 15:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Meisie met sproete op haar gesig.
'n Meisie met sproete op haar gesig.
sproet
Afbreking: sproet


Selfstandige naamwoord: sproet
Meervoud: sproete
Verkleinwoord: sproetjie
Meervoud van verkleining: sproetjies

Betekenis:
• 'n Bruin vlekkie op 'n mens se vel wat deur ultraviolet lig veroorsaak word.

Gebruik:
• Mense met rooi hare het dikwels baie sproete.

Vertaling:
Engels: freckle, sunspot
Nederlands: sproet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spring
Volgende onderwerp: spyskaart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 14:34:23 MGT 2024