Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spring
spring [boodskap #129149] Vr, 10 Januarie 2020 15:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Dolfyn wat uit die water uit spring.
'n Dolfyn wat uit die water uit spring.
spring
Afbreking: spring


Werkwoord: spring
Verlede tyd: het gespring
Teenwoordige deelwoord: springende

Betekenis:
• Met die bene in die lug in opskiet; teen swaartekrag in die lug in lanseer.

Gebruik:
• Die hond spring oor die heining.

Spreekwoord:
• Hy spring in my keel af. [Met iemand raas.]
• Die herkoutjie spring in haar keel. [Sy sukkel om iets te sê wat sy wil sê.]
• Van die hak op die tak spring. [Sonder voorbereiding van die een onderwerp na 'n ander oorgaan.]
• 'n Mens moet nie verder spring as wat jou stok lank is nie. [Moenie meer onderneem as wat jy kan uitvoer nie.]

Afgelei:
• springbok
• springkasteel
• springlewendig
• springmielies

Vertaling:
Engels: to jump
Nederlands: spingen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spreker
Volgende onderwerp: sproet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 14:39:18 MGT 2024