spreker [boodskap #129148] |
Vr, 10 Januarie 2020 15:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spreker
Afbreking: spre•ker
Selfstandige naamwoord: spreker
Meervoud: sprekers
Verkleinwoord: sprekertjie
Meervoud van verkleining: sprekertjies
Betekenis:
• Iemand wat 'n toespraak/praatjie lewer of praat.
Gebruik:
• Die spreker was duidelik onvoorbereid en het 'n eindelose saai toespraak gelewer.
Antoniem:
• spreekster (vroulik)
Hiponiem:
• gasspreker
• lewensvatbaar
Afkorting:
• spr.
Vertaling:
Engels: speaker
Nederlands: spreker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|