Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sportsoort
sportsoort [boodskap #129146] Vr, 10 Januarie 2020 14:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Verskillende sportsoorte.
Verskillende sportsoorte.
sportsoort
Afbreking: sport•soort
Samestelling: sport + soort


Selfstandige naamwoord: sportsoort
Meervoud: sportsoorte

Betekenis:
• Enige soort sport, soos rugby, sokker, krieket of atletiek.

Gebruik:
• Wat is jou gunsteling sportsoort?

Vertaling:
Engels: sport
Nederlands: sport

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spoorlyn
Volgende onderwerp: spotgoedkoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 14:40:16 MGT 2024