speurder [boodskap #129137] |
Vr, 10 Januarie 2020 06:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
speurder
Afbreking: speur•der
Selfstandige naamwoord: speurder
Meervoud: speurders
Verkleinwoord: speurdertjie
Meervoud van verkleining: speurdertjies
Betekenis:
• Iemand wat speurwerk doen; persoon wat die polisie help om mense dop te hou en skuldiges vas te keer.
Gebruik:
• Hoewel die speurder dalk uiteindelik daarin sal slaag om die misdadiger op te spoor, begin sy werk gewoonlik ná die gebeurtenis, nadat die misdaad gepleeg is.
Hiponiem:
• polisiespeurder
• privaatspeurder
Vertaling:
Engels: detective
Nederlands: speurder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|