reef [boodskap #129135] |
Do, 09 Januarie 2020 20:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reef
Afbreking: reef
Selfstandige naamwoord: reef
Meervoud: rewe
Betekenis:
• 'n Strook van 'n seil wat tydelik opgevou of opgerol kan word; seilstook van 'n seilskip of windmeule.
Gebruik:
• Die wind is te sterk, ons sal 'n reef of twee moet stryk.
Vertaling:
Engels: reef
Nederlands: reef
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|