raaf [boodskap #129130] |
Do, 09 Januarie 2020 18:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
raaf
Afbreking: raaf
Uitspraak: /rɑːf/
Selfstandige naamwoord: raaf
Meervoud: rawe
Verkleinwoord: raafie
Meervoud van verkleining: raafies
Betekenis:
• 'n Groot, swart sangvoël, Corvus corax; roofvoël wat naverwant is aan die kraai.
Gebruik:
• Die raaf is die grootste van al die sangvoëls.
• 'n Kraai of raaf kras of krys.
Afgelei:
• raafagtig
Vertaling:
Engels: raven
Nederlands: raaf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|