Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soggens
soggens [boodskap #129120] Wo, 08 Januarie 2020 19:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
soggens
Afbreking: sog•gens


Bywoord: soggens

Betekenis:
• In of gedurende die oggend.

Gebruik:
• In die winter kom die son soggens later op.

Spreekwoord:
• Saans gousblom, soggens molshoop. [Gesê as iemand laat feesgevier het en die volgende oggend nie kan opkom nie.]

Sinoniem:
• smôrens

Antoniem:
• saans

Vertaling:
Engels: in the morning, of a morning
Nederlands: 's ochtends, 's morgens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soet
Volgende onderwerp: sokkerwedstryd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 14:34:58 MGT 2024