Leksikograaf Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
soen
Afbreking: soen
Uitspraak: /sun/
Werkwoord: soen
Verlede tyd: het gesoen
Betekenis:
• Met die lippe aanraak; 'n kus gee; met die mond liefkoos.
Gebruik:
• Hy soen sy sussie op haar voorkop.
Spreekwoord:
• Elke man soen sy vrou op sy eie manier Elkeen het sy eie wyse van optrede.]
• Hy soen die kêreltjie met die kurkhoed. [Sterk drank misbruik.]