snelsêer [boodskap #129113] |
Wo, 08 Januarie 2020 16:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
snelsêer
Afbreking: snel•sê•er
Samestelling: snel + sêer
Selfstandige naamwoord: snelsêer
Meervoud: snelsêers
Verkleinwoord: snelsêertjie
Meervoud van verkleining: snelsêertjies
Betekenis:
• 'n Woord of woordgroep waarvan die korrekte uitspraak moeilik is en wat gebruik kan word om sekere klanke te oefen.
Gebruik:
• Die rympie "Sannie sê Sannie sal sewe sakke sout sleep" is 'n snelsêer.
Sinoniem:
• tongknoper
Vertaling:
Engels: tongue-twister
Nederlands: tongbreker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|