Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smiddags
smiddags [boodskap #129111] Wo, 08 Januarie 2020 15:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
smiddags
Afbreking: smid•dags


Bywoord: smiddags

Betekenis:
• In die middag.

Gebruik:
• Hy speel smiddags rugby en doen sy huiswerk saans.

Wisselvorm:
• smiddae

Vertaling:
Engels: in the afternoon
Nederlands: 's middags

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smiddae
Volgende onderwerp: sneeu
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 16:20:59 MGT 2024