Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smiddae
smiddae [boodskap #129110] Wo, 08 Januarie 2020 15:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
smiddae
Afbreking: smid•da•e


Bywoord: smiddae

Betekenis:
• In die middag.

Gebruik:
• Hy speel smiddae en doen sy huiswerk saans.

Wisselvorm:
• smiddags

Vertaling:
Engels: in the afternoon
Nederlands: 's middags

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: smeer
Volgende onderwerp: smiddags
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 16:27:33 MGT 2024