kafir [boodskap #11915] |
Wo, 24 Desember 1997 00:00 |
M J MULLER
Boodskappe: 9 Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
KAN IEMAND MY SE WAT DIE WOORD BETEKEN EN WAAR KOM DIT VAN DAAN ? "KAFIR"
THYS
|
|
|
Re: kafir [boodskap #11916 is 'n antwoord op boodskap #11915] |
Wo, 24 Desember 1997 00:00 |
FanTim[2]
Boodskappe: 14 Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
M J MULLER wrote in message ...
> KAN IEMAND MY SE WAT DIE WOORD BETEKEN EN WAAR KOM DIT VAN DAAN ? "KAFIR"
> THYS
Thys,
Ons het 'n elle lange gesprek hieroor gehad. Ek sal voorstel jy gaan na
http://www.dejanews.com en soek vir die woord.
Groete
FanTim
|
|
|
Re: kafir [boodskap #11932 is 'n antwoord op boodskap #11915] |
Vr, 26 Desember 1997 00:00 |
FanTim[2]
Boodskappe: 14 Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
HAHAHAHAHA.
Dit was 'n goeie een :)))
?????? wrote in message ...
|Ek is nie seker wat "kafir" beteken nie maar het 'n vermoede dit is
|afrikaans vir die Russiese woord : "comrade"
|
|Groete
|Philip
|
|
|
|
|
|
Re: kafir [boodskap #11933 is 'n antwoord op boodskap #11915] |
Vr, 26 Desember 1997 00:00 |
???????
Boodskappe: 1 Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
> M J MULLER wrote in message ...
>> KAN IEMAND MY SE WAT DIE WOORD BETEKEN EN WAAR KOM DIT VAN DAAN ? "KAFIR"
>> THYS
Ek is nie seker wat "kafir" beteken nie maar het 'n vermoede dit is
afrikaans vir die Russiese woord : "comrade"
Groete
Philip
|
|
|
Re: kafir [boodskap #11940 is 'n antwoord op boodskap #11915] |
Sa, 27 Desember 1997 00:00 |
M J MULLER
Boodskappe: 9 Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
JULLE IS ALMAL VERKEERD
DIT IS DIE ARABIESE WOORD VIR HEIDEN OF NIE MOSLEM
THYS
FanTim wrote in message
...
> HAHAHAHAHA.
>
> Dit was 'n goeie een :)))
>
> ?????? wrote in message ...
> |Ek is nie seker wat "kafir" beteken nie maar het 'n vermoede dit is
> |afrikaans vir die Russiese woord : "comrade"
> |
> |Groete
> |Philip
> |
> |
> |
>
|
|
|
Re: kafir [boodskap #11945 is 'n antwoord op boodskap #11915] |
So, 28 Desember 1997 00:00 |
EugeneT
Boodskappe: 1 Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
?????? wrote:
>>> KAN IEMAND MY SE WAT DIE WOORD BETEKEN EN WAAR KOM DIT VAN DAAN ? "KAFIR"
>>> THYS
>
> Ek is nie seker wat "kafir" beteken nie maar het 'n vermoede dit is
> afrikaans vir die Russiese woord : "comrade"
'n Goeie verklaring! Maar net 'n vra: in die tye van die 2de Vryheidsoorlog
wanneer sommige voluntere uit Rusland na Suid-Afrika gekom het, was destyds
die word 'comrade' (of sy Russiese ekwiwalent) in Rusland nog nie in
gebruik nie (omdat daar nog geen Kommunisme was), maar die word 'kaffer' in
Sid-Afrika was. Onbegryplik...
:-)
---
Eugene uit Rusland
ste...@glasnet.ru
PS: verskoon my asseblief dat ek nie goed Afrikaans kan praat nie :-(
|
|
|
Re: kafir [boodskap #11946 is 'n antwoord op boodskap #11915] |
So, 28 Desember 1997 00:00 |
rana
Boodskappe: 25 Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
n article , M J MULLER
writes
> JULLE IS ALMAL VERKEERD
> DIT IS DIE ARABIESE WOORD VIR HEIDEN OF NIE MOSLEM
In Indie word die woord alledaags gebruik (in Hindi, en ook Engels) om
te verwys na 'n donkerkleurige 'blue collar' werker. Geen negatiewe
konnotasies nie, ek weet nie van godsdienstige verwysings nie, ek het
juis die indruk gekry dis na Moslems wat die Hindu's verwys wanneer
hulle dit so gebruik alhoewel niemand my so ingelig het nie. Mag dalk
oorspronklik op die manier sy pad na Afrikaans gebaan het?
Groete,
Rana
> THYS
> FanTim wrote in message
> ...
>> HAHAHAHAHA.
>>
>> Dit was 'n goeie een :)))
>>
>> ?????? wrote in message ...
>> |Ek is nie seker wat "kafir" beteken nie maar het 'n vermoede dit is
>> |afrikaans vir die Russiese woord : "comrade"
>> |
>> |Groete
>> |Philip
>> |
>> |
>> |
>>
>
>
--
rana
|
|
|
Re: kafir [boodskap #11957 is 'n antwoord op boodskap #11915] |
Di, 30 Desember 1997 00:00 |
Dries Venter
Boodskappe: 299 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sover my kennis strek is "kafir" 'n Arabiese woord (qafir?), maar wat dit
presies beteken (mens/slaaf/ongelowige/broer/uitvaagsel???) weet ek nie.
> >M J MULLER wrote in message ...
> >>KAN IEMAND MY SE WAT DIE WOORD BETEKEN EN WAAR KOM DIT VAN DAAN ?
>>> "KAFIR"
> >>THYS
>
> Ek is nie seker wat "kafir" beteken nie maar het 'n vermoede dit is
> afrikaans vir die Russiese woord : "comrade"
>
> Groete
> Philip
|
|
|
Re: kafir [boodskap #11959 is 'n antwoord op boodskap #11915] |
Di, 30 Desember 1997 00:00 |
Du Toit Lambrechts
Boodskappe: 8 Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
So ter loops, die Russiese woord is "Tabarist". (Die spelling is natuurlik
hoogs onder verdenking.)
Du Toit
?????? wrote in article ...
>> M J MULLER wrote in message ...
>>> KAN IEMAND MY SE WAT DIE WOORD BETEKEN EN WAAR KOM DIT VAN DAAN ? "KAFIR"
>>> THYS
>
> Ek is nie seker wat "kafir" beteken nie maar het 'n vermoede dit is
> afrikaans vir die Russiese woord : "comrade"
>
> Groete
> Philip
>
|
|
|
Re: kafir [boodskap #11975 is 'n antwoord op boodskap #11915] |
Do, 01 Januarie 1998 00:00 |
jccronje
Boodskappe: 1 Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Du Toit Lambrechts wrote
>>
>> Ek is nie seker wat "kafir" beteken nie maar het 'n vermoede dit is
>> afrikaans vir die Russiese woord : "comrade"
>>
>> Groete
>> Philip
>
Volgens die STANDARD ENCYCLOPAEDIA OF SOUTHERN AFRICA (Kaapstad, Nasou,
1972) vol.6 p.262 beteken die Arabiese woord "Kafir" Ongelowige. "Kaffer"
het uit dié woord ontstaan.
|
|
|
|
Re: kafir [boodskap #11992 is 'n antwoord op boodskap #11915] |
Sa, 03 Januarie 1998 00:00 |
Gideon
Boodskappe: 194 Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
JJ wrote in message ...
> Interessant - die Israeliese lugmag het 'n straalvliegtuig genaamd Kfir.
> Beteken dit dieselfde?
Kfir beteken "Jong Leeu"
Ek dink daar is dalk 'n verskil.
Maar dit laat my nogal dink oor Leon Schuster wat gebliksem is in Panic
Meckanic omdat hy die Gaffer gesoek het :)
-Gideon-
|
|
|