vermei [boodskap #129101] |
Di, 07 Januarie 2020 07:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vermei
Afbreking: ver•mei
Werkwoord: vermei
Verlede tyd: het vermei
Betekenis:
• (ongewoon) Verlustig; vermaak.
Gebruik:
• Sy vermei haar in my probleme.
Homofoon:
• vermy (ontwyk)
Vertaling:
Engels: to enjoy, gloat over, revel, delight
Nederlands: vermeien
Nota:
• Pasop om nie ""vermei" met "vermy" te verwar nie!
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|