slaag [boodskap #129095] |
Di, 07 Januarie 2020 06:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slaag
Afbreking: slaag
Werkwoord: slaag
Verlede tyd: het geslaag
Betekenis:
• Iets bereik; suksesvol in iets wees.
• 'n Eksamen of toets suksesvol deurloop.
Gebruik:
• Hy het daarin geslaag om Afrikaans te bemeester.
• Sy kon die toets eers die derde keer slaag.
Spreekwoord:
• Hy slaag met vlieënde vaandels. [Met groot sukses.]
Sinoniem:
• deurkom
Antoniem:
• dop
• druip
• faal
• misluk
Afgelei:
• slaagsyfer
Vertaling:
Engels: to succeed, pass
Nederlands: slagen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|