kaboedel [boodskap #129091] |
Ma, 06 Januarie 2020 17:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kaboedel
Afbreking: ka•boe•del
Uitspraak: /kaˈbu.dəl/
Selfstandige naamwoord: kaboedel
Meervoud: kaboedel
Betekenis:
• 'b Groot klomp mense of dinge.
Gebruik:
• Die hele kaboedel gaan verkoop word.
Sinoniem:
• gespuis
• gepeupel
• lot
• spul
• trop
Wisselvorm:
• kaboel
Vertaling:
Engels: caboodle, lot
Nederlands: de hele boel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|