vullis [boodskap #129089] |
Ma, 06 Januarie 2020 07:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vullis
Afbreking: vul•lis
Uitspraak: /ˈfœləs/, /ˈfələs/
Selfstandige naamwoord: vullis
Meervoud: vuilis, vuilisse
Betekenis:
• Goed wat vuil is en wat 'n mens weggooi omdat dit klaar gebruik is. Oortollige materiaal wat weggegooi word.
• (figuurlik) 'n Aaklige, slegte persoon.
Gebruik:
• Gooi die vullis in die drom.
• Die vullis het my verneuk.
Afgelei:
• vullisbak
• vullisblik
• vullishoop
• vulliskar
• vullisman
• vullisterrein
• vullisverwydering
Vertaling:
Engels: rubbish, filth, dirt, refuse; skunk
Nederlands: vullis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|