Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skriftelik
skriftelik [boodskap #129078] So, 05 Januarie 2020 18:35
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
skriftelik
Afbreking: skrif•te•lik


Byvoeglike naamwoord: skriftelik
Attributief: skriftelike

Betekenis:
• Wat geskryf is; in geskrewe vorm.

Gebruik:
• Kandidate moet skriftelik vir die pos aansoek doen.
Skriftelike taalgebruik is meestal meer formeel as mondelinge taalgebruik.

Antoniem:
• mondelings

Vertaling:
Engels: in writing, written
Nederlands: schriftelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skrif
Volgende onderwerp: skrik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 16:24:08 MGT 2024