Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » populisties
populisties [boodskap #129073] So, 05 Januarie 2020 15:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
populisties
Afbreking: po•pu•lis•ties


Byvoeglike naamwoord: populisties
Attributief: populistiese

Betekenis:
• Wat probeer om gewild (populêr) by mense te wees; poog om vir mense te vertel wat hulle wil hoor en nie wat hulle moet hoor nie.

Gebruik:
• Politieke uitsprake is soms populisties van aard en is dikwels ver verwyderd van die uiteindelike beleid.

Verwant:
• populis
• populisme

Vertaling:
Engels: populism
Nederlands: populistisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skreeu
Volgende onderwerp: populis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 16:20:24 MGT 2024