naboots [boodskap #129071] |
So, 05 Januarie 2020 08:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naboots
Afbreking: na•boots
Werkwoord: boots na, naboots
Verlede tyd: het nageboots
Betekenis:
• Dieselfde as iets of iemand anders doen; nadoen of navolg.
Gebruik:
• Sommige plante kan reuke naboots, soos dié van verrottende vleis, om insekte te lok.
Afgelei:
• nabootsbaar
• nabootser
• nabootsing
Sinoniem:
• imiteer
Vertaling:
Engels: to imitate, copy; to mimic
Nederlands: nabootsen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|