skoonpa [boodskap #129065] |
Sa, 04 Januarie 2020 19:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoonpa
Afbreking: skoon•pa
Selfstandige naamwoord: skoonpa
Meervoud: skoonpa's
Verkleinwoord: skoonpa'tjie
Meervoud van verkleining: skoonpa'tjies
Betekenis:
• Die die man of vrou met wie iemand getroud is se pa.
Gebruik:
• Ek en my skoonpa gaan die naweek visvang.
Sinoniem:
• skoonvader
Antoniem:
• skoonma
Vertaling:
Engels: father-in-law
Nederlands: schoonvader
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|