foon [boodskap #129059] |
Sa, 04 Januarie 2020 17:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
foon
Afbreking: foon
Uitspraak: /fʊə̯n/
Selfstandige naamwoord: foon
Meervoud: fone
Verkleinwoord: foontjie
Meervoud van verkleining: foontjies
Betekenis:
• Instrument waarmee mense gebel en oproepe ontvang word.
Gebruik:
• Hy het sy foon per ongeluk in die swembad laat val.
Hiponiem:
• selfoon
• telefoon
Afgelei:
• foonnommer
• foonsnol
Vertaling:
Engels: fone
Nederlands: telefoon, mobieltje
Werkwoord: foon
Verlede tyd: het gefoon
Betekenis:
• Om iemand te bel.
Gebruik:
• Foon jou ma, sy verlang na jou.
Vertaling:
Engels: to fone
Nederlands: bellen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|