Betekenis:
• Meervoud van skip; meer as een skip. Groot vaartuie vir die vervoer oor water.
Gebruik:
• 'n Hawe is 'n beskutte stuk water aan 'n kus waar skepe kan anker.
Spreekwoord:
• Daar kom altyd beter skepe in as wat daar uitgaan. [Daar kan altyd nog beter kanse kom as dit wat verby is.]
• Sy skepe agter hom verbrand. [Hom die moontlikheid om terug te keer, ontneem; 'n onherroeplike stap doen.]