sersant [boodskap #129036] |
Vr, 03 Januarie 2020 18:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sersant
Afbreking: ser•sant
Selfstandige naamwoord: sersant
Meervoud: sersante
Verkleinwoord: sersantjie
Meervoud van verkleining: sersantjies
Betekenis:
• 'n Rang in die polisie of weermag (onder die onderoffisiere).
Gebruik:
• Hy is tot die rang van sersant bevorder.
Afkorting:
• sers.
Afgelei:
• sersant-majoor
Vertaling:
Engels: sergeant
Nederlands: sergeant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|