sentimeter [boodskap #129034] |
Vr, 03 Januarie 2020 18:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sentimeter
Afbreking: sen•ti•me•ter
Selfstandige naamwoord: sentimeter
Meervoud: sentimeters
Verkleinwoord: sentimetertjie
Meervoud van verkleining: sentimetertjies
Betekenis:
• 'n Kort lengte gelykstaande aan 10 millimeter of 'n honderdste van 'n meter (10-2m).
Gebruik:
• Die tou is 5 sentimeter te kort.
Afkorting:
• cm
Vertaling:
Engels: centimeter, centimetre
Nederlands: centimeter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|