selde [boodskap #129032] |
Vr, 03 Januarie 2020 14:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
selde
Afbreking: sel•de
Uitspraak: /ˈsɛl.də/
Bywoord: selde
Vergrotende trap: minder
Oortreffende trap: die minste
Betekenis:
• Wat baie min gebeur; amper nooit nie.
Gebruik:
• Hulle gaan selde met vakansie.
• Hulle ondersoek selde hul sterkpunte of dink selde oor hul suksesse of mislukkings na.
Spreekwoord:
• Haastige spoed is selde goed. [Deur te groot haas mis 'n mens dikwels jou doel.]
Antoniem:
• dikwels
• meestal
Vertaling:
Engels: seldom, rarely, infrequently
Nederlands: zelden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|