Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seermaak
seermaak [boodskap #129029] Vr, 03 Januarie 2020 14:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
seermaak
Afbreking: seer•maak
Samestelling: seer + maak


Werkwoord: maak seer, seermaak
Verlede tyd: het seergemaak

Betekenis:
• Fisiese pyn veroorsaak.
• Lelike goed sê of doen wat iemand emosioneel skaad.

Gebruik:
• Moenie jou boetie seermaak nie.
• Al die skinderstories het haar seergemaak.

Vertaling:
Engels: to hurt
Nederlands: kwetsen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seerkry
Volgende onderwerp: sekretaresse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 16:35:21 MGT 2024