saamneem [boodskap #129010] |
Vr, 03 Januarie 2020 09:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saamneem
Afbreking: saam•neem
Samestelling: saam + neem
Werkwoord: neem saam, saamneem
Verlede tyd: het saamgeneem
Betekenis:
• Iets saam met jou vat na die plek waarheen jy gaan.
Gebruik:
• Kan jy kole vir die vuur saamneem.
• Mens kan nie besittings na die hiernamaals saamneem nie.
Verwant:
• saamgaan
• saamkom
• saamstem
• saamwerk
Vertaling:
Engels: to take along
Nederlands: samennemen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|