Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rustig
rustig [boodskap #129006] Vr, 03 Januarie 2020 06:46
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rustig
Afbreking: rus•tig


Byvoeglike naamwoord: rustig
Vergrotende trap: rustiger
Oortreffende trap: rustigste
Attributief: rustige
Partitief: rustigs
Intensief: doodrustig

Betekenis:
• Kalm wees sonder om aangejaag te word; min sensoriese prikkels beleef.

Gebruik:
• Almal is rustig in hulle bedjies.

Sinoniem:
• kalm

Antoniem:
• besig
• onrustig

Afgelei:
• rustigheid

Vertaling:
Engels: restful, tranquil, calm, peaceful
Nederlands: rustig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rus
Volgende onderwerp: ry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 16:27:55 MGT 2024