Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kletsrym
kletsrym [boodskap #128953] Di, 31 Desember 2019 13:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kletsrym
Afbreking: klets•rym
Samestelling: klets + rym


Selfstandige naamwoord: kletsrym
Meervoud: kletsryme

Betekenis:
• 'n Musiekstyl, deel van die hip-hop-kultuur, gekarakteriseer deur 'n ritmiese voordrag van teks op die maat van musiek.

Gebruik:
• Ek hou van allerlei soorte musiek, van boeremusiek tot kletsrym.

Sinoniem:
• rap

Afgelei:
• kletsrymer

Vertaling:
Engels: rap music
Nederlands: rap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rap
Volgende onderwerp: rebel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 16:22:55 MGT 2024