rap [boodskap #128952] |
Di, 31 Desember 2019 12:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rap
Afbreking: rap
Selfstandige naamwoord: rap
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Musiekstyl, deel van die hip-hop-kultuur, gekarakteriseer deur 'n ritmiese voordrag van teks op die maat van musiek.
Gebruik:
• Ek hou van allerlei soorte musiek, van boeremusiek tot rap.
Sinoniem:
• kletsrym
Vertaling:
Engels: rap music
Nederlands: rap
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|