rangskik [boodskap #128951] |
Di, 31 Desember 2019 12:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20589 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rangskik
Afbreking: rang•skik
Werkwoord: rangskik
Verlede tyd: het gerangskik
Betekenis:
• Om in 'n spesifieke volgorde of patroon te plaas; sistematies volgens 'n bepaald sisteem orden.
Gebruik:
• Sy rangskik die blomme.
Sinoniem:
• orden
Afgelei:
• herrangskik
• rangskikking
Vertaling:
Engels: to arrange
Nederlands: rangschikken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|