Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » swaardvegter
swaardvegter [boodskap #128939] Ma, 30 Desember 2019 20:04
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
swaardvegter
Afbreking: swaard•veg•ter
Samestelling: swaard + vegter


Selfstandige naamwoord: swaardvegter
Meervoud: swaardvegters
Verkleinwoord: swaardvegtertjie
Meervoud van verkleining: swaardvegtertjies

Betekenis:
• Iemand wat met 'n swaard veg of die kuns van swaardveg beoefen.

Gebruik:
• Die swaardvegter is tydens 'n skermutseling gewond.

Vertaling:
Engels: swordsman, gladiator
Nederlands: zwaardvechter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: raas
Volgende onderwerp: radio
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 16:24:36 MGT 2024