Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » raaksien
raaksien [boodskap #128936] Ma, 30 Desember 2019 19:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20589
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
raaksien
Afbreking: raak•sien
Samestelling: raak + sien


Werkwoord: sien raak, raaksien
Verlede tyd: het raakgesien

Betekenis:
• Iets in die oog kry.

Gebruik:
• Sy het nie die kar wat wegtrek raakgesien nie.

Vertaling:
Engels: to notice, spot, see
Nederlands: raakzien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: raaisel
Volgende onderwerp: raam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 16:28:58 MGT 2024